Sosiale groep vir enkellopendes

ALOAW is ‘n sosiale groep vir enkellopendes wat nie meer by die Connect groepe inskakel nie, maar ook nog nie by die Klub vir Afgetredenes tuis is nie. Kontak Karien Coetzee by 082 852 3000 of karien@carstense.co.za as jy wil inskakel.