kom maak 'n draai


Fisiese Adres: Maestrichtstraat 2, De Bron, Bellville

Posadres: NG Kerk Kenridge, Posbus 3239, Tygervallei, 7536

predikante

Ds Jurie Gouws

021 913-1089
072 225 7585
jurieg@ngkenridge.co.za


Dr Dave Viljoen

021 913-7691
083 303 1251
davev@ngkenridge.co.za


Ds Willem Lötter

021 976-1171
082 782 4949
willeml@ngkenridge.co.za


Ds Christi Thirion

021 913-4206
082 728 9762
christi@ngkenridge.co.za


Ds Johan Steenkamp

021 913-4206
084 976 3931
johans@ngkenridge.co.za


Dr Christie Dippenaar

Bedien in Tainan
dippenaar@gmx.net


Bankbesonderhede

Ons bankbesonderhede is:

FNB Tjekrekening: 62622466458

Takkode: 250655 (Willowbridge)

Rekening naam: NG Gemeente Kenridge

Snapscan ook beskikbaar . “Snap” met slimfoon die kode hier langsaan.

Teken in op ons Vrydagnuusbrief

Vul net jou besonderhede hieronder in:

Doop

Hoe werk die proses?

Doop word op die eerste Sondag (by die 08:30 en 10:30 oggenddienste) en die derde Sondag (net die 10:30 oggenddiens) van elke maand bedien.

Doopregistrasie moet asseblief teen die 15e dag van die maand, wat die doop voorafgaan, gedoen word. Dit kan of by die kerkkantoor gedoen word (Michelle, die Lidmaat Admin Beampte), of laai die registrasievorm hier af (sien onder), vul dit in en faks of epos dit vir ons. LET ASB DAAROP DAT DOOPREGISTRASIE VIR JANUARIE 2019 OP 15 NOVEMBER 2018 SLUIT.

As jy jou kindjie wil laat doop, maak ‘n draai by die kerkkantoor om ‘n doophandleiding te kry.

Doopregistrasievorm

Doopregistrasievorm.pdf

kerkkantoor inligting

Telefoon: (021) 913-4206
Faks: (021) 913-6043
E-pos: kantoor@ngkenridge.co.za

Kantoor ure: Maandae tot Vrydae 08:30 tot 16:30, Sondae tussen die twee oggenddienste

kerkkantoor personeel

Liezl Byliefeldt
Kommunikasie & Admin Bestuurder
bestuurder@ngkenridge.co.za

Karien van Greunen
Ontvangsbeampte
ontvangs@ngkenridge.co.za

Sus Brönn
Finansiële Beampte
finansies@ngkenridge.co.za

Michelle Steyn
Lidmaat Administratiewe Beampte
lidmaatadmin@ngkenridge.co.za

Emelia de Beer
Operasionele Beampte
koster@ngkenridge.co.za

maatskaplike werker

Margaret Olivier
021 913 4206
margaret@ngkenridge.co.za

Ure: Ma  8:00 – 17:00  Woen 14:00-17:00

Jeug – en missionele werker

Melanie Thirion
Missionele werker
072 2863333
melanie@ngkenridge.co.za

Susan Johnston
Kinderwerker
084 4476149
susanj@ngkenridge.co.za