Kliek vir toegang na die amptelike COVID-19 webtuiste. Hier is die skakel na die sinode se COVID-19 inligtingsforum.
NG Kenridge wil graag in die inperkingstyd mense in ons gemeenskap help. Hierdie diens word binne die voorskrifte en bepalings van die ramptoestand reëls en regulasies, soos deur die regering gepubliseer in die Staatskoerant, gebied.
Hieronder is twee aanmeldingsvorms.