Kenridge Geskenkemark

Updated: Nov 25









Die Kenridge Geskenkemark is oop!


24 November - 4 Desember, weeksdae 10h00-18h00 en Saterdae 09h00-15h00. Kom kyk, kuier en koop!


Die pad in Maestrichtstraat is tans versper as gevolg van padwerke, maar die padwerkers sal vir jou oopmaak! Kom gerus binne!

39 views

Recent Posts

See All