Vetkoek Vrydag… meer as net Vetkoek!

Op die spyskaart vir 16 April is ‘n boereworsrol met ‘n vrugtestokkie (en ‘n verrassing!)

Bestellings vir ons Roadhouse het ongelukkig gesluit.

Metodes vir betaling:

Elektroniese oorbetaling:
Bankbesonderhede:
NG Gemeente Kenridge
FNB
Tjek 62622466458
Willowbridge 250-655
Verwysing: VAN + BW, bv. “Smit BW”

Snapscan:
By “Enter name & surname” voeg asb. by: VAN + BW, bv. “Smit BW”