Tienerbediening
(tienerbediening: Gr 6-11)
Tienerbediening vind elke Sondag van die skoolkwartaal plaas. Ons doel is om vir tieners ‘n veilige ruimte te skep waarin hulle God kan ontmoet, moeilike vrae kan vra en eerlike gesprekke kan hê. Nou gedurende die Covid-19 inperking vind hierdie byeenkomste deur Zoom plaas.
Vir meer inligting, navrae en om as tiener of vrywilliger in te skakel, kontak gerus vir
Christi Thirion:
Sel: 082 728 9762
E-pos: christi@ngkenridge.co.za
Die belydenisklas se proses begin aan die einde van die graad 10 jaar, met die belydeniskamp. Tydens die kamp fokus ons op
Deur die graad 11 jaar integreer die belydenisklas met die gemeente se 40-dae en uitreikkwartaal reekse, terwyl ons tussen-in fokus op die basiese elemente van die Christelike geloof en die gereformeerde tradisie. Geloofsvorming en dissipelskap bly egter die fokus, eerder as kennis-inhoud.
Vir inligting of navrae kontak vir
Christi Thirion
Sel: 082 728 9762
E-pos: christi@ngkenridge.co.za