As jy gebedsversoeke het, kan jy dit op een van die volgende maniere onder ons aandag bring (Jy kan anoniem bly as jy dit so verkies):

  • Per e-pos:
    As jy gebedsversoeke het, gee dit asseblief deur aan die kerkkantoor by kantoor@ngkenridge.co.za. Maak die onderwerp asseblief GEBEDSVERSOEK dan sal ons dadelik weet dat dit deurgestuur moet word na ons gebedsnetwerk.Meld ook of ons dit in die weeklikse gebedsbrief in die Bulletin mag plaas. Maak dus seker jy het die persoon/instansie se toestemming vir plasing van die versoek.Soms verkies mense om nie hulle behoeftes wyd bekend te maak nie. Sulke versoeke word vertroulik in die netwerk hanteer.
  • Ons aanlyn gebedsversoeke vorm:
    Jy kan ook die onderstaande vorm invul en jou gebedsversoek so onder ons aandag bring.

Gebedsversoeke

Sien die week se volledige gebedslys hieronder:

Gebedsfokus 31 Mei - 7 Junie 2020