top of page

ALOAW vir enkellopendes
Op jou eie maar nooit alleen nie
ALOAW is gemik op enkellopendes in die gemeente tussen die ouderdom van 40 en 65. Dit is spesifiek vir mense wat nie by ‘n Connect groep wil inskakel nie, maar ook nog nie gereed is vir die Senior Aksie nie. Ons wil baie graag mense betrek wat Sondae alleen in die kerk sit, naweke alleen spandeer en graag nuwe vriende wil maak.
Ons skep ‘n gesellige en gemaklike samesyn atmosfeer waar jy saam met ander enkellopendes aktiwiteite kan doen, na konserte gaan kyk of ander uitstappies geniet.
Aflaaibare dokumente
Volg later
Volg later
Volg later

Skakel in
Ons skep ‘n gesellige en gemaklike samesyn atmosfeer waar jy saam met ander enkellopendes aktiwiteite kan doen, na konserte gaan kyk of ander uitstappies geniet.
Kontak ons
Naam: Karien Coetzee
Epos: karien@carstense.co.za
bottom of page