top of page
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • YouTube
  • SoundCloud
  • 49-497719_icon-white-black-whatsapp-png-

Raak betrokke

Daar is baie maniere hoe jy kan deel word van ons gemeente, hetsy in-persoon of aanlyn. Ons moedig jou aan om op enige manier betrokke te raak wat jy verkies. Ons sien uit om jou te ontmoet! 

In persoon

Kom woon enige van ons in-persoon geleenthede by deur in te skakel by die weeklikse eredienste, of die dagboek dop te hou vir geleenthede wat jou interesseer.

Aanlyn

Kyk lewendig na ons dienste op ons Youtube kanaal, luister na ons podcast of volg ons op enige van ons sosiale media kanale (loer hier regs).

Bly in kontak

Moenie huiwer om direk kontak te maak as jy enige vrae of voorstelle het, of sommer net met ons wou gesels nie. Sien al die gemeente se kontakbesonderhede hier.

alexander-dummer-UH-xs-FizTk-unsplash.jp

Raak betrokke

Dankie vir jou boodskap!

Raak betrokke_vorm
Finansiële bydraes

Finansiële bydraes

Ons bankbesonderhede is:

​

FNB Tjekrekening: 62622466458

Takkode: Willowbridge 250655 | 210655

Rekening naam: NG Gemeente Kenridge

 

Snapscan ook beskikbaar .

“Snap” met slimfoon die kode hier langsaan.

kollekte snapscan.JPG
bottom of page