
Wat is ‘n aanbiddingslied?
Het jy al ooit gewonder wat ‘n aanbiddingslied (“worship song”) is? Ek het al letterlik honderde Christelike liedere gehoor oor die...
Kenridge Senior Aksie is ‘n aktiewe groep senior lidmate wat gereeld vergader, saamkuier en talle sosiale aksies en uitstappies onderneem.
Waarna kan jy uitsien?
2 Junie - Kuns & Kuier aand – Danie Niehaus - Kaartjies beskikbaar by kerkkantoor
10 Augustus - Tuisvergadering | Eric Swanepoel
14 September - Tuisvergadering | Dolf Nortier
12 Oktober - Tuisvergadering | Colin Hall
9 November - Tuisvergadering | Dr Daniël Niehaus
15 November - Afsluitings ete @ Eensgezind
Vir meer inligting hieroor, kontak die kerkkantoor.
As jy saam wil kuier of by die Kenridge Senior Aksie wil inskakel, maak kontak deur middel van die besonderhede hier langsaan.