top of page
Musiekbediening
Die Musiekbediening dien die gemeente deur die Lof en Aanbidding in ‘n hedendaagse styl te lei. Ons speel by die eredienste, asook by spesiale dienste soos Pinkster en Groot Lydensweek. Die Kerssangdiens is elke jaar een van ons groot hoogtepunte. Ons lewenslustige groep bestaan uit ‘n klomp gesellige mense wat spanwerk verstaan.
Ons is geseënd om ‘n groot groep musikante by die bediening betrokke te hê, daarom werk ons op ‘n rotasiebasis waarvolgens musikante ongeveer elke tweede week ‘n speelbeurt geniet.
Skakel in
Indien jy betrokke wil raak, kontak ons gerus by die besonderhede hiernaas.
Kontak ons
Naam: Johan Steenkamp
Epos: johans@ngkenridge.co.za
bottom of page