top of page
jack-sharp-ShCVvQbQBDk-unsplash.jpg

Connect

Verhoudings deur kleingroepe

Fillipense 2:1-3: “If you’ve gotten anything at all out of following Christ, if his love has made any difference in your life, if being in a community of the Spirit means anything to you, if you have a heart, if you care… then do me a favour: Agree with each other, love each other, be deep-spirited friends.”

Die lewe gaan nie oor hoeveel contacts op jou selfoon is nie, nie hoeveel friends jy op facebook of selfs hoeveel mense jy ken nie. Connectedness gaan oor die kwaliteit van jou verhoudings – ‘n plek waarin daar lewe vloei en waar die Gees besig is… Connectedness is eintlik wat dit beteken om na die beeld van God geskape te wees. Dit is ‘n vermoë om met ander mense te connect en in verhoudings te leef waarin lewe vloei. Dit was tog God se bedoeling van die begin af (Genesis 2:18).

Hoe “connect” ons met mense? Deur mekaar raak te sien, deur fisiese aanraking, deur te luister, deur saam te bid, deur eerlik ons stories te deel, saam te eet en te drink, en die dieper vrae van lewe te tackle… deur net bymekaar te wees omdat jy graag daar wil wees!

Ons dink een van die beste plekke om iets hiervan te beleef, is om in te skakel by ‘n Connect kleingroep…

As jy graag meer wil weet van hoe jy op ander plekke ook betrokke kan raak, kontak Teresa in die Kerkkantoor.

 Connect reeks

Vir meer inligting kontak die kerkkantoor of vir Johan Steenkamp.

Connect Kuiers vir 2025:

27 Januarie

5 Mei

28 Julie

20 Oktober

18:30 in die Grootsaal.

 

Nuutste bedieningsnuus

Aflaaibare dokumente

Sabbath 

Sabbath user guide

Volg later

priscilla-du-preez-5s07Z1h2EE8-unsplash.

Skakel in

Ons wil ons jou uitnooi om deel te word van ‘n Connect groep. As jy wil deel word van ‘n Connect groep (kleingroep) of ‘n nuwe groep wil stig met vriende, vir die jaar of net vir die kwartaal, stuur jou details vir Teresa– kantoor@ngkenridge.co.za

Kontak ons

Naam: Teresa
Nommer: 021 913 4206
Epos: kantoor@ngkenridge.co.za

bottom of page