top of page

Kinderbediening
Kinderkerk en Jongtieners
3-4 jariges: Langsaal 09h00
5-6 jariges: Jeugsaal 09h00
Gr 1-5: Grootsaal 09h00
Gr 6-7: 09h00 in die kerk, stap na lofprysing en aanbidding uit na jeuglokale onder die kerk
Kleuters: Kwartaal 4 tema: Kersfees gaan oor Jesus
Graad 1-6: Kwartaal 4 tema: Be like Jesus | Meer soos Jesus

Skakel in
3jr – Gr R in die Lang en Jeugsaal (09:00–10:00)
Gr 1-5 in die grootsaal (09:00-10:00)
Gr 6-7: 09h00 in die kerk, stap na lofprysing en aanbidding uit na jeuglokale onder die kerk.
Familiediens een maal per kwartaal.
Kontak ons
Naam: Susan Johnston
Nommer: 084 447 6149
Epos: susan@ngkenridge.co.za
bottom of page







