top of page

Profile

Join date: Sep 9, 2021

Posts (121)

Sep 17, 2026 ∙ 3 min
Soos 'n Welwitschia in die woestyn
"My liewe vriende, julle is slegs besoekers in hierdie wêreld. Eintlik kuier julle net 'n rukkie hier." - 1 Petrus 2:11 (Die Boodskap) Toe ek die eerste keer 'n Welwitschia in die Namib gesien het, het ek gedink: wat is dit? Dis beslis nie 'n mooi plant nie. Dit lyk meer na 'n hoop deurmekaar, geskeurde blare wat op ‘n klip lê. En dit lyk half dood. En toe hoor ek daardie plant is al meer as 800 jaar oud! Dit het dus al op daardie klip gelê toe die Kruistogte in Europa gevoer is. En iets...

3
0
Sep 10, 2026 ∙ 2 min
Water en spons
Toe ek klein was, kon ek myself baie vermaak met 'n spons en water. Die manier hoe 'n spons water kan opsuig en hou en laat uitloop kon my klein-seuntjie-brein lank besig hou. Later was dit ook die bron van my eerste filosofiese denke - die spons is in die water en die water is in die spons – twee waarhede op een slag! Toe ek as volwassene in Dallas Willard se boek The Divine Conspiracy lees van "a God bathed world" toe spring my gedagtes dadelik weer na die prentjie van die spons en water....

8
0
Sep 2, 2026 ∙ 3 min
Die storie het nog altyd na Jesus gewys
“Moenie dink dat Ek gekom het om die Wet of die Profete af te skaf nie. Ek het nie gekom om af te skaf nie, maar om te vervul.” - Matteus 5:17 Wanneer ons die Bybel lees, kan dit maklik voel asof die Ou en Nuwe Testament twee los stories is. Maar Jesus sien dit anders. Vir Hom is die Ou Testament ’n storie wat van die begin af na Hom toe beweeg het. Die wet, die offers, die priesters, die tempel, die konings en die profete was nie los dele nie. Dit was alles deel van God se groter plan om sy...

6
0
bestuurder5bestuurder5

bestuurder5

Admin
More actions
bottom of page