top of page

40 dae Veldtog - Jesus ruik na mirre en stof

Updated: Oct 12, 2021




‘n Mens se herinneringe is dikwels gekoppel aan reuke – vars kaneelkoekies met Kersfees, geurige skaapboud met Paasfees. Watter reuke herinner ons aan Jesus? Ons begin Sondag, 7 Februarie met ‘n sensoriese reis saam met Jesus, tot by sy kruisiging.


  • 7 Februarie – Week 1: Jesus ruik na vis – Joh 21:1-19

  • 14 Februarie – Week 2: Jesus ruik na stof en sweet – Luk 10:1-16

  • 21 Februarie – Week 3: Jesus ruik na kos en wyn – Joh 2:1-12

  • 28 Februarie – Week 4: Jesus ruik na parfuum – Mark 14: 3-9

  • 7 Maart – Week 5: Jesus ruik na bloed – Joh 19:1-16

  • 14 Maart – Week 6: Jesus ruik na dood – Joh 19: 38-42


Groepsgids (vir Connect groepe of individuele studie) is op die Connect Google Drive of epos Michelle – kantoor@ngkenridge.co.za om vir jou aan te stuur.

7 views

Recent Posts

See All
bottom of page