Bou Projek
- lidmaatadmin
- 14 hours ago
- 1 min read
Neem asb kennis !!

Die grootsaal se ingang by die roldeur is nie meer toeganklik nie.
Gebruik asb ander ingange (in groen gemerk).
1. Agter by grootsaal (by skadunette), hierdie ingang is ideaal vir kinders, dit het direkte toegang tot die grootsaal.
2. Ingang by die speelparkie, hierdie ingang is ook rolstoel vriendelik.
3. Glasdeur agter in die kerk, hierdie ingang het direkte toegang tot die kerk.




Comments