top of page

Die Woord is 'n handvol pêrels


ree

Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat opsoek is na goeie pêrels. As hy ‘n waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop hy alles wat hy het, en koop die pêrel.






9. “Julle moet só bid:


Ons Vader wat in die hemel is,

ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is.

10 Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning.

Ons bid dat al die mense op die aarde sal doen wat U wil hê hulle moet doen,

soos die engele in die hemel dit doen.

11 Gee vir ons vandag die kos wat ons vandag nodig het.

12 En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het teen U,

soos ons ook ander mense vergewe wat verkeerd gedoen het

teen ons.

13 En help ons dat niks sal gebeur wat ons sal laat sonde doen nie.

Maar beskerm ons teen

die duiwel.”

(Matteus 6: 9 – 13: DB)



Mag hierdie gebed die waardevolle pêrel in jou hand wees.

 
 
 

Comments


bottom of page