top of page

"Dust if you must"

ree


Ek deel graag die gedig, “Dust if you must”, deur Rose Milligan, met julle:

 






Dust if you must, but wouldn't it be better

to paint a picture, or write a letter,

bake a cake, or plant a seed;

ponder the difference between want and need?

 

Dust if you must, but there's not much time,

with rivers to swim, and mountains to climb;

music to hear, and books to read;

friends to cherish, and life to lead.

 

Dust if you must, but the world's out there

with the sun in your eyes, and the wind in your hair;

a flutter of snow, a shower of rain,

this day will not come around again.

 

Dust if you must, but bear in mind,

old age will come and it's not kind.

and when you go (and go you must)

you, yourself, will make more dust.

 

Ek dink nie hierdie gedig is ‘n aansporing om die onderhoud van jou huis of jou besittings af te skeep nie, maar dit gaan eerder oor die bepaal van prioriteite. Dit gaan oor wat belangrik is in die lewe. Dit gaan daaroor dat ‘n mens maklik in ‘n groef van roetine vasgevang kan word en nooit stop om te dink wat werklik belangrik is in die lewe nie. Daarom sal elkeen van ons die woord “dust” kan vervang met wat ookal ons lewens op hierdie stadium oorheers: werk, om met kinders te jaag van een aktiwiteit na ‘n volgende, studies, om geld te spaar, ens.

 

Maar die gedig herinner ons dat die lewe kort en kosbaar is. Ons kry net een kans. Maak die meeste daarvan!

 
 
 

Comments


bottom of page