top of page
Nuutste nuus
Search


Judas het ook geëet
Enkele ure voor Jesus se dood, het Judas ook geëet. Jesus het vir Judas ook paasfeeskos gegee. Jesus het vir Judas ook geleer en vir hom gebid. Jesus het Judas se voete ook gewas. Dit bly moeilik om sulke onbegryplike mates van liefde behoorlik te verstaan. 'n Liefde wat die mond voed wat jou verraai het. 'n Liefde wat die voete van jou verraaier was. 'n Liefde wat die mees afskuwelike verraad teen jou vergewe. Eerlikwaar, dit is nie grappies om dit na te volg nie. Selfs
bestuurder5
Oct 17, 20252 min read


'n Vreemde Koning
Jesus Christus, die Koning van alle konings, is verhewe bo alles wat ons oë kan sien en ons verstande kan verstaan. Hy is nie ’n Koning...
bestuurder5
Oct 3, 20252 min read


2 Kor.12:9 – “My genade is vir jou genoeg. Die krag van Christus is my beskutting.”
Dit is nie so eenvoudig om jouself te vergewe as jy in jou lewe groot foute gemaak het wat ander skade aangedoen, of seergemaak het. En...
bestuurder5
Sep 19, 20252 min read


Gemeenskap
“Alleen is ons maar net ’n druppel, maar saam is ons die oseaan.” In die 1950’s het die sosioloog, David Riesman, die frase “the lonely...
bestuurder5
Sep 12, 20252 min read


Skenk aan ons Uself
Here, u Woord leer ons dat: U Uself nie as te Goddelik beskou het om mens te word nie, U Uself nie as te hoog beskou het om verneder te...
bestuurder5
Jan 26, 20241 min read


Dit raak beter
Ek luister deesdae so bietjie na Francois van Coke se musiek, met die klem op deesdae. Ek en hy is in vele opsigte "karperde". Hy is een...
bestuurder5
May 25, 20232 min read


U het al die seisoene van die aarde vasgestel
Dit is middel-Maart. Die wolke het my wakker geraas. Nog voordat my wekker kon kans kry, het die donderweer my wakker beveel. Na die...
bestuurder5
Mar 16, 20232 min read


Die glans van gebreekte glas
Die prentjie vir hierdie week se ritme in ons reeks is ‘n mediese tas. Duidelik moet iets iewers gesond gedokter word wat siek, stukkend...
bestuurder5
Mar 9, 20232 min read


Groei begin buite jou gemaksone
‘n Gemaksone is die plek in ons lewens waar ons veilig en gemaklik met ons huidige situasie voel. Dis ‘n plek waar ons relatief min stres...
bestuurder5
Mar 2, 20233 min read


Die dinge waarvoor ek nie lus het nie
Wat is die dinge wat jy vandag moet doen, waarvoor jy eenvoudig net nie lus het nie? Jy weet waarvan ek praat: daardie take wat voor jou...
bestuurder5
Feb 23, 20233 min read


Die Here doen altyd wat Hy belowe het
Ek sit weer in dieselfde hoekie onder die hangplante wat ek vergeet het om water te gee. Ek sug my koffie koud. Op die tafel staan ‘n...
bestuurder5
Feb 16, 20232 min read


My plek
Rugby het my nog altyd gefassineer. Ek dink dit is in ‘n ou Leon Schuster fliek waar ‘n karakter opmerk dat daar in Suid-Afrikaanse mans...
bestuurder5
Feb 9, 20233 min read


Lewensritmes en oorgawe
Die Romeinse Ryk was in die 3de eeu 'n gestamp, 'n geskarrel en propvol veldslae en gevegte. Die keisers het vinnig verwissel. Die nuwe...
bestuurder5
Feb 2, 20232 min read


"Connectedness is the story of my life"
Iemand sê die ander dag: “Connectedness is the story of my life.” En hierdie week gesels ons in die gemeente oor wat dit beteken om...
bestuurder5
Jan 26, 20232 min read


40 Dae: Gebede wat altyd verhoor word - ‘n Gebedsreis deur Habakuk met Stephan Joubert.
Die meeste mense bid... soms voor ete, wanneer hulle siek is of vir iets wat hulle graag wil hê. Tog voel dit vir baie mense of God nie...

Kenridge Gemeente
Feb 8, 20221 min read


40 dae Veldtog - Jesus ruik na mirre en stof
‘n Mens se herinneringe is dikwels gekoppel aan reuke – vars kaneelkoekies met Kersfees, geurige skaapboud met Paasfees. Watter reuke...

Kenridge Gemeente
May 26, 20211 min read
bottom of page
