top of page
Nuutste nuus
Search


Nuwe intrekker
Ons is nog taamlik vroeg in die jaar, so jy kan waarskynlik aan ‘n paar mense dink wat nou nuut in die omgewing ingetrek het. Miskien het jy kennis gemaak met iemand nuut in die buurt, of daar is nuus van ‘n nuwe maatjie in die skool. Dalk is jy die een wat nog bietjie vreemd voel omdat jy nog leer waar alles is, hoe die paaie werk of dalk nog met iets anders as ‘n CY-nommerplaat rondry. Hulle sal hulself dalk nog identifiseer as ‘n Pretorianer of Bloemfonteiner of Durbaniet
bestuurder5
3 days ago3 min read


Is lees van jou Bybel regtig nodig?
Die stigter van Kenridge Gemeente het dikwels in die jare wat ons kollegas was, vir my gevra: “Wat lees jy op die oomblik, behalwe jou Bybel?” Daarmee het hy nie bedoel watter fiksieverhale of vermaakliteratuur nie, maar watter teologiese boeke of artikels en joernale wat jou kennis van die Godsleer verbreed en verdiep. Nico was ‘n passievolle leser, ‘n leergierige predikant en teoloog, en daarom was gesprekke met hom altyd interessant en insiggewend. Sy eksegese van ‘n teksg
bestuurder5
Jan 302 min read


Onder dieselfde ster
Die ster het daardie nag oor almal geskyn. Jesus het verskyn. Dit is wat Epifanie beteken. En sy lig sou nooit ooit verdwyn nie. Dit het oor die paleis van Herodes geskyn. Die marmer vloere het geblink en die fakkels het teen die mure geflikker. Dit het oor die stofpaaie geskyn waar ‘n paar vreemde sterrekykers, moeg maar vol hoop, hulle kamele aangespoor het. Dieselfde lig het oor twee verskillende tipes mense met twee verskillende tipes harte opgekom. Herodes het die s
bestuurder5
Jan 162 min read


Kersfees beteken...
Daar is baie betekenisse en belewenisse wat Kersfees vir mense tot Kersfees maak. Dis vir die meeste mense ‘n tyd van meer-ontspanne en minder gejaagd leef. See en son, braai en kuier, die inhaal van verlore ure se slaap (wat wetenskaplik bewys is nié moontlik is nie), en die wegkom van mense en omstandighede wat jou lewe gespanne en angstig maak – dít álles kleur vir ons die prentjie van Kersfees mooi in. Ek en jy wat hier lees, weet en verstaan óók dat Kersfees beteken dat
bestuurder5
Nov 28, 20252 min read


Stilte is goud werd
Mahatma Gandhi het gesê: ‘Only speak if you can improve the silence.’ Toe Jesus voor die Joodse Raad verskyn het (Matteus 26), het die volgende gebeur: ‘Toe staan die hoëpriester op en sê vir Hom: “Verweer jy jou glad nie? Wat van die getuienis wat hierdie mense teen jou inbring?” Maar Jesus het niks gesê nie.’ Stilte is nie die afwesigheid van klank nie; dit is ‘n spasie waarin ‘n mens se siel leer asemhaal. In ’n wêreld waar harte maklik verstik onder die gewig van woor
bestuurder5
Nov 20, 20253 min read


Op die Weg na Emmaus en na Jesus – Lukas 24:13-35
In hierdie ryk gedeelte van die Skrif loop twee ontmoedigde dissipels van Jerusalem na ’n dorp genaamd Emmaus. Hulle gesels oor wat gebeur het, naamlik die dood van Jesus en hul gebroke hoop. Met eens verskyn Jesus: die opgestane Christus. Hulle herken Hom eers ná sy openbaring van die Skrif en die heilige breek van die brood. Hierdie gedeelte leer ons drie sleutelwaarhede: Eerstens, selfs in ons kwaad, verlies en onbegrip, is Jesus daar—swaarheid in die pad verberg nie Jesus
bestuurder5
Nov 14, 20252 min read


Is jy 'n profeet?
Henri Nouwen vertel in een van sy refleksies dat iemand hom die volgende vraag gevra het:“Waarom hou jy aan om profeties te praat as niemand luister nie?” Hy antwoord toe so op die vraag: “Ek profeteer nie net om die wêreld te verander nie, maar om te keer dat die wêreld my verander.” Wat ‘n kragtige antwoord? ‘n Profeet is nie net iemand wat die roeping het om ‘n boodskap uit te dra nie, maar sélf ook deur die boodskap verander word. Hoe verander jou geloof, jou oortuiging
bestuurder5
Nov 6, 20253 min read


Bou Projek
Neem asb kennis !! Die grootsaal se ingang by die roldeur is nie meer toeganklik nie. Gebruik asb ander ingange (in groen gemerk). 1. Agter by grootsaal (by skadunette), hierdie ingang is ideaal vir kinders, dit het direkte toegang tot die grootsaal. 2. Ingang by die speelparkie, hierdie ingang is ook rolstoel vriendelik. 3. Glasdeur agter in die kerk, hierdie ingang het direkte toegang tot die kerk.
lidmaatadmin
Oct 29, 20251 min read


Ons mooi land
Suid-Afrika. Wat ’n land van kontraste! Dis ’n plek vol skoonheid, maar ook vol hartseer. Dis ’n plek van asemrowende natuurskoon, maar ook van verwoestende misdaad. Dis ’n plek van innovasie en mense wat ’n plan maak ten spyte van teëspoed, maar ook van korrupsie en nepotisme en verwoesting. Maar dis mý land. Daarom nooit ek jou om vandag saam met my vir ons pragtige land te bid. Ons bid ’n gebed deur Barend Vos: Here, hoe begeer ek tog leiers wat vir hierdie landnet g
bestuurder5
Oct 23, 20252 min read


Judas het ook geëet
Enkele ure voor Jesus se dood, het Judas ook geëet. Jesus het vir Judas ook paasfeeskos gegee. Jesus het vir Judas ook geleer en vir hom gebid. Jesus het Judas se voete ook gewas. Dit bly moeilik om sulke onbegryplike mates van liefde behoorlik te verstaan. 'n Liefde wat die mond voed wat jou verraai het. 'n Liefde wat die voete van jou verraaier was. 'n Liefde wat die mees afskuwelike verraad teen jou vergewe. Eerlikwaar, dit is nie grappies om dit na te volg nie. Selfs
bestuurder5
Oct 17, 20252 min read


'n Vreemde Koning
Jesus Christus, die Koning van alle konings, is verhewe bo alles wat ons oë kan sien en ons verstande kan verstaan. Hy is nie ’n Koning...
bestuurder5
Oct 3, 20252 min read


2 Kor.12:9 – “My genade is vir jou genoeg. Die krag van Christus is my beskutting.”
Dit is nie so eenvoudig om jouself te vergewe as jy in jou lewe groot foute gemaak het wat ander skade aangedoen, of seergemaak het. En...
bestuurder5
Sep 19, 20252 min read


Gemeenskap
“Alleen is ons maar net ’n druppel, maar saam is ons die oseaan.” In die 1950’s het die sosioloog, David Riesman, die frase “the lonely...
bestuurder5
Sep 12, 20252 min read


Hê mekaar onderling lief
In Paulus se briewe aan die vroeë kerk lê hy groot klem op die onderlinge verhoudings tussen gelowiges. Die sogenaamde "mekaar"-tekste...
bestuurder5
Sep 5, 20252 min read


Vrygewigheid
Hierdie Sondag sluit ons die reeks oor Vrygewigheid met ’n kragtige tema uit Lukas 12 af: Wees vrygewig teenoor die armes. In hierdie...
bestuurder5
Aug 22, 20252 min read


My beker loop oor
Ons tema vir hierdie week handel oor die geloofswaarde dat dit gelukkiger maak om te gee eerder as om te ontvang. Dit is presies wat...
bestuurder5
Aug 1, 20252 min read


Gebed vir die winter
Heilige God, Heerser oor die seisoene, Die winter bring sy eie beloning, maar ook sy eie bekommernisse; ook in ons geestelike lewe. Baie...
bestuurder5
Jun 26, 20251 min read


Psalm 23 toegepas
Dominee Gustav Opperman het Psalm 23 prakties toegepas onder die tema: “Ek is ‘n skaap.” Dit gaan so: “As ek aan skape dink, dan dink...
bestuurder5
Jun 18, 20252 min read


ASAP
My rekenaar maak so ’n snaakse geluid wanneer dit ’n nuwe e-pos aflaai. Dit klink amper soos ’n deurklokkie wat bietjie te veel onder die...
bestuurder5
Jun 12, 20252 min read


Wat besit jy wat jy nie ontvang het nie?
In die laaste twee jaar van my teologiese studies het ek elke tweede Sondag in my grootwordgemeente gepreek, en in ‘n gedeelte van die...
bestuurder5
Jun 5, 20252 min read
bottom of page
