top of page
Nuutste nuus
Search


God is nou hier
Een van die uitdagings van Christen-wees, is dat baie gelowiges min beleef van die werklike teenwoordigheid van God. In my eie lewe...

Kenridge Gemeente
Feb 25, 20222 min read


Daar is krag in wag!
Een van die goed wat die Here vir Habakuk in hoofstuk 2 gesê het, is: ‘Jy moet net geduldig bly wag.’ Eish! Wat ‘n aaklige opdrag? ‘n...

Kenridge Gemeente
Feb 18, 20222 min read


Bid met goeie maniere
Ek het al vantevore in ʼn erediens die komedie-predikante “The Skit Guys” se video oor gebed gewys. (Gaan kyk gerus by...

Kenridge Gemeente
Feb 11, 20223 min read


Is gebed nie dalk tydmors?
‘n Mens sou kon dink dat daar regtig niks nuuts onder die son oor gebed gesê kan word nie. En dalk is jy reg? Want soveel boeke en...

Kenridge Gemeente
Feb 4, 20222 min read


Sukkel jy ook met gebed?
Het jy al opgemerk wanneer jy na ‘n sportbyeenkoms op televisie kyk, dat sportmanne en vroue hemelwaarts wys of ‘n kruisteken maak om...

Kenridge Gemeente
Jan 28, 20222 min read


Vir die eerste keer, vir die laaste keer
Welkom by Kenridge gemeente se eerste Vrydagnuus vir 2022! Hierdie skrywe is egter bittersoet: Daar is groot verwagting dat 2022 ‘n beter...

Kenridge Gemeente
Jan 24, 20222 min read


Moenie toelaat dat slegte nuus jou vreugde steel nie
Deur Willem Lötter Ons het in Suid Afrika vir ‘n paar maande ‘n bietjie “normaliteit” en iets van die lewe voor Covid beleef. Die...

Kenridge Gemeente
Dec 3, 20212 min read


oor geringstes, onreg en liefde
Deur Dave Viljoen Paulus het homself die ‘geringste’ (1 Korintiërs 15) van al die Here se uitgestuurdes genoem. Die een wat, volgens...

Kenridge Gemeente
Nov 26, 20212 min read


Is ons na alles nog geskok?
Deur Melanie Thirion My kollega en vriend, Ds Rudi Swanepoel*, het toestemming gegee dat ek sy woorde mag leen vir hierdie week se...

Kenridge Gemeente
Nov 15, 20213 min read
bottom of page
