top of page
Nuutste nuus
Search


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 31/01/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons is baie dankbaar vir die groepleiers wat nader gestaan het. Ons het wel nog ʼn behoefte by die...

Kenridge Gemeente
Jan 31, 20224 min read


Sukkel jy ook met gebed?
Het jy al opgemerk wanneer jy na ‘n sportbyeenkoms op televisie kyk, dat sportmanne en vroue hemelwaarts wys of ‘n kruisteken maak om...

Kenridge Gemeente
Jan 28, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 27/01/2022
Liewe Ouers, Baie dankie vir almal wat Sondag saam kom roomys eet het. Ek besef dat die tyd van die jaar ‘n hele klomp nuwe goed het en...

Kenridge Gemeente
Jan 27, 20224 min read


Vir die eerste keer, vir die laaste keer
Welkom by Kenridge gemeente se eerste Vrydagnuus vir 2022! Hierdie skrywe is egter bittersoet: Daar is groot verwagting dat 2022 ‘n beter...

Kenridge Gemeente
Jan 24, 20222 min read


Kinderbediening (3jr – Gr 5) 2022
Liewe ouers, Kinderbediening 2022 Ons wil baie graag ‘n spesiale én eiesoortige kinderbediening vir ons gemeente bied - ‘n bediening waar...

Kenridge Gemeente
Jan 20, 20222 min read


#kenridgetieners Verwelkomingsbrief 2022
Liewe ouers, Baie seën en voorspoed vir 2022. Mag Jesus se lig vir ons die pad deur die jaar duidelik uitwys. Ons skop die komende...

Kenridge Gemeente
Jan 17, 20222 min read


Moenie toelaat dat slegte nuus jou vreugde steel nie
Deur Willem Lötter Ons het in Suid Afrika vir ‘n paar maande ‘n bietjie “normaliteit” en iets van die lewe voor Covid beleef. Die...

Kenridge Gemeente
Dec 3, 20212 min read


oor geringstes, onreg en liefde
Deur Dave Viljoen Paulus het homself die ‘geringste’ (1 Korintiërs 15) van al die Here se uitgestuurdes genoem. Die een wat, volgens...

Kenridge Gemeente
Nov 26, 20212 min read


Is ons na alles nog geskok?
Deur Melanie Thirion My kollega en vriend, Ds Rudi Swanepoel*, het toestemming gegee dat ek sy woorde mag leen vir hierdie week se...

Kenridge Gemeente
Nov 15, 20213 min read


Niks is perfek nie... en dis goed so
Deur Christi Thirion Een van my en Melanie se vriende doen navorsing oor obsessiewe kompulsiewe gedrag, of wat ons as OCD ken. ‘n...

Kenridge Gemeente
Nov 9, 20213 min read


leef met integriteit
Deur Dave Viljoen Rut en Boas word beide in die Bybel se oorspronklike taal beskryf as mense wat hayil was. Dit is een van daardie...

Kenridge Gemeente
Oct 29, 20212 min read


#kenridgetieners Ouerbrief 24/10
Deur Christi Thirion Liewe ouers, Jeugbediening 2022: Ons begin reeds bid en droom oor die moontlikhede vir ons jeugbediening in 2022 met...

Kenridge Gemeente
Oct 25, 20211 min read


Doen jouself 'n guns en spandeer bietjie tyd in die natuur
Deur Willem Lötter Dis Vrydagoggend, die naweek lê voor en ek hoop jy het hierdie naweek iets lekkers om na uit te sien. Maak seker dat...

Kenridge Gemeente
Oct 22, 20212 min read


#kenridgetieners Ouerbrief 17/10
Deur Christi Thirion Liewe ouers, Dit is heerlik om weer eredienste en daarmee saam meer mense by die kerkgebou te hê. Wanneer die...

Kenridge Gemeente
Oct 18, 20212 min read


HOOP wat verras
Deur Dave Viljoen Daar is min woorde wat die Here se onbegryplike, volledige Godheid en sy oneindige heerskappy kan uitdruk. Daarom het...

Kenridge Gemeente
Oct 15, 20212 min read


Doen jouself die guns en gee om vir iemand anders
Deur Willem Lötter “Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie...” - Gal 6:9 Ek luister so paar weke gelede na ‘n kundige in...

Kenridge Gemeente
Oct 12, 20212 min read


"Saturation"
Deur Johan Steenkamp As ‘n mens met video en foto’s werk, dan is een van die terme wat jy dikwels teëkom, saturation. Saturation verwys...

Kenridge Gemeente
Oct 12, 20213 min read


40 dae Veldtog - Jesus ruik na mirre en stof
‘n Mens se herinneringe is dikwels gekoppel aan reuke – vars kaneelkoekies met Kersfees, geurige skaapboud met Paasfees. Watter reuke...

Kenridge Gemeente
May 26, 20211 min read


Gee al die spasie vir die hemelse Binnehuisversierder
Dit was die skrywer Franz Kafka, wat gesê het ’n goeie boek moet soos ’n byl wees om daardie bevrore oseaan binne-in ons elkeen oop te...

Kenridge Gemeente
May 10, 20211 min read


God bederf ons met vriendskap
God het 'n behoefte aan verhoudings in elkeen van ons geplaas - eerstens ‘n vriendskap met Homself en dan vriendskap met mekaar. Hy is...

Kenridge Gemeente
May 10, 20212 min read
bottom of page
