top of page
Nuutste nuus
Search


'n Vreemde Koning
Jesus Christus, die Koning van alle konings, is verhewe bo alles wat ons oë kan sien en ons verstande kan verstaan. Hy is nie ’n Koning...
bestuurder5
Oct 3, 20252 min read


2 Kor.12:9 – “My genade is vir jou genoeg. Die krag van Christus is my beskutting.”
Dit is nie so eenvoudig om jouself te vergewe as jy in jou lewe groot foute gemaak het wat ander skade aangedoen, of seergemaak het. En...
bestuurder5
Sep 19, 20252 min read


Gemeenskap
“Alleen is ons maar net ’n druppel, maar saam is ons die oseaan.” In die 1950’s het die sosioloog, David Riesman, die frase “the lonely...
bestuurder5
Sep 12, 20252 min read


Hê mekaar onderling lief
In Paulus se briewe aan die vroeë kerk lê hy groot klem op die onderlinge verhoudings tussen gelowiges. Die sogenaamde "mekaar"-tekste...
bestuurder5
Sep 5, 20252 min read


Vrygewigheid
Hierdie Sondag sluit ons die reeks oor Vrygewigheid met ’n kragtige tema uit Lukas 12 af: Wees vrygewig teenoor die armes. In hierdie...
bestuurder5
Aug 22, 20252 min read


My beker loop oor
Ons tema vir hierdie week handel oor die geloofswaarde dat dit gelukkiger maak om te gee eerder as om te ontvang. Dit is presies wat...
bestuurder5
Aug 1, 20252 min read


Gebed vir die winter
Heilige God, Heerser oor die seisoene, Die winter bring sy eie beloning, maar ook sy eie bekommernisse; ook in ons geestelike lewe. Baie...
bestuurder5
Jun 26, 20251 min read


Psalm 23 toegepas
Dominee Gustav Opperman het Psalm 23 prakties toegepas onder die tema: “Ek is ‘n skaap.” Dit gaan so: “As ek aan skape dink, dan dink...
bestuurder5
Jun 18, 20252 min read


ASAP
My rekenaar maak so ’n snaakse geluid wanneer dit ’n nuwe e-pos aflaai. Dit klink amper soos ’n deurklokkie wat bietjie te veel onder die...
bestuurder5
Jun 12, 20252 min read


Wat besit jy wat jy nie ontvang het nie?
In die laaste twee jaar van my teologiese studies het ek elke tweede Sondag in my grootwordgemeente gepreek, en in ‘n gedeelte van die...
bestuurder5
Jun 5, 20252 min read


Jy is, waar jy is
Wanneer jy reis kom jy agter dat sommige dinge oral dieselfde is. Dit maak nie saak of jy in die effektiefste Eerste-Wêreld land of ‘n...
bestuurder5
May 30, 20253 min read


Die leeu en die lam
Die Bybel is vol van simboliek om God te beskryf en baie maal staan die simbole direk teenoor mekaar, naamlik die van God as leeu en lam....
bestuurder5
May 23, 20252 min read


Aswoensdag 5 Maart
Aswoensdag merk die begin van Lydenstyd, ‘n 40-dae reis van inkeer en bekering wat ons voorberei op Paasfees. Hierdie gebruik kom uit die...
bestuurder5
Mar 3, 20251 min read


Dit gaan nie oor bevoegdheid nie, maar oor nabyheid
"God kom breek in die geskiedenis in”. Hierdie is ‘n stelling wat ons al baie gehoor het, maar nie altyd besef wat daarmee bedoel word...
bestuurder5
Feb 21, 20253 min read


Vind jou vreugde in die Here God, Hy sal jou beskerm
Die opskrif vandag sal baie mense graag wil betwis. Die meeste van ons was al in omstandighede waar ons ervaar en gevoel het dat die Here...
bestuurder5
Feb 14, 20253 min read


Die ingang vir die Skape en Die Goeie Herder
Inleiding Hoe neem ‘n mens “onsuksesvol” deel aan die samelewing? Sukses in God se Koninkryk is om lewe in oorvloed te ontvang en daar...
bestuurder5
Jan 31, 20253 min read


Optimisme
2025 gaan ‘n goeie jaar wees. Daar is verkeie redes wat ‘n mens hiervoor kan aanvoer: dit lyk asof rentekoerse bietjie gaan daal, die...
bestuurder5
Jan 24, 20252 min read


Ver-genoeg
Matteus 6:19-34 Wanneer ons 'n gedeelte soos hierdie een van Matteus lees, dwing dit ons tot stilstand. Van ál Jesus se opmerkings in...
bestuurder5
Jan 17, 20254 min read


Adventshoop
Adventstyd is die Januarie van die kerklike jaar. Die kerkjaar begin elke jaar met Adventstyd en eindig met die Seisoen van Voleinding...
bestuurder5
Nov 29, 20241 min read


Kerstyd en liefde
Jesus het mens geword omdat God die wêreld so liefhet. En God is liefde. Maar liefde behoort nie net oor Kerstyd te geld nie. Liefde moet...
bestuurder5
Nov 21, 20242 min read
bottom of page
