top of page
Nuutste nuus
Search


Doen dit vandag nog!
Die hartseer nuus van die drie tienerseuns wat in 'n tragiese motorongeluk naby Lephalale dood is, het ons almal diep geraak. Hulle was...
bestuurder5
Jan 19, 20243 min read


Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?
Ek wil graag ‘n stukkie Skrif onderstreep – met die oog op 2024. Die wisseling van jare lê nou vir ons voor: die wisseling van 2023 na...
bestuurder5
Dec 8, 20231 min read


"Paint Paradise"
Een van die radiostasies waarna gereeld in ons kar geluister word, is KFM. Ek het so bietjie van ʼn love-hate verhouding met KFM, want die...
bestuurder5
Dec 1, 20233 min read


Jesus kom uit 'n disfunksionele familie
Joh 1:14 - "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon." Daar is 'n spreekwoord wat sê: "jy kan jou vriende kies, maar nie jou...
bestuurder5
Nov 24, 20233 min read


'n Tyd vir omgekeerdes
Tydens die vier weke voor Kersfees vier gelowiges elke jaar Advent. Dit bly 'n goeie tyd om die Bybelse waardes van omgekeerdes weer af...
bestuurder5
Nov 16, 20232 min read


Eerstes en Laastes
My en jou lewe is gevul met eerstes en laastes. Albei hierdie – die eerstes én die laastes – kan vir ‘n mens ongekende vreugde, of dalk...
bestuurder5
Nov 9, 20233 min read


Maak 'n verskil
Ek sit vanaand by my agterdeur met ‘n trui en ‘n koppie tee. Die sewe-uur nuus het my weer ‘n keer seer en hartseer gemaak. Dit is...
bestuurder5
Oct 27, 20233 min read


Liefde vir jou stad
In ons Connect-groepe is ons besig met ‘n reeks deur Timothy Keller getiteld, “Gospel in Life”. Dit is ‘n reeks oor hoe om die evangelie...
bestuurder5
Oct 20, 20234 min read


Wees bly al gaan dit sleg
Dit gaan maar treurig in die wêreld vandag. Die nuus van brande, oorstromings en aardbewings is ontstellend. Verder sterf soveel mense...
bestuurder5
Oct 12, 20232 min read


Lente-lewe
Soos ek nou skryf, bibber ek na een van die koudste nagte hierdie jaar en dis reeds middel-September! Tegnies is dit lente. Ons sien oral...
bestuurder5
Sep 15, 20234 min read


Ek en my groot mond
'n Mens se woorde kan jou maklik in 'n groot verleentheid laat beland. Jy loop 'n vriendin raak wat jy lanklaas gesien het en jy vra met...
bestuurder5
Sep 8, 20232 min read


Die Woord is 'n handvol pêrels
Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat opsoek is na goeie pêrels. As hy ‘n waardevolle pêrel raakloop, gaan...
bestuurder5
Sep 3, 20231 min read


Om die Here se wil te doen
Om die Here se wil te doen, is nie net ‘n verpligting nie; dit is ‘n voorreg! Ja, om die Here se wil te doen is verpligtend. Jesus...
bestuurder5
Aug 28, 20232 min read


Jy mag enige tyd bid
“17Bid gedurig.” (NAV) / 17“Moenie ophou bid nie.” (NLV) / 17“Praat met die Here elke keer as julle die kans het. Moet nooit moeg...
bestuurder5
Jul 28, 20232 min read


Dít is koninkryk... dít is kerk
Mense wat sê: “Laat weet as jy veilig by die huis kom.” Mense wat jou laat lag totdat jy huil. Mense wat jou drome en jou ideale...
bestuurder5
Jul 21, 20231 min read


Wat is daar wat jy nie ontvang het nie?
Dít is die konfronterende vraag wat Paulus aan die gelowiges in die gemeente van Korinte stel vroeg in sy eerste brief aan hulle. Toe ek...
bestuurder5
Jun 23, 20232 min read


Voorreg van gemeente wees
Op ‘n stadium tydens hierdie jaar se Hemelvaartdiens, het ek oor die gemeente gekyk en is ek getref deur hoeveel mense op daardie...
bestuurder5
Jun 14, 20233 min read


Padlangse verduidelikings
Moeilike konsepte word baiemaal makliker gemaak deur dit aan die hand van paaie of reise te verduidelik. Min dinge is in elk geval...
bestuurder5
Jun 9, 20232 min read


'n Goeie skuif uit seerplekke uit
Robert Meye vertel hoe baie Walther Lüthi, ‘n Switserse prediker uit die vorige eeu, se boodskappe vir hom beteken het. Robert was ‘n...
bestuurder5
Jun 2, 20232 min read


Dit raak beter
Ek luister deesdae so bietjie na Francois van Coke se musiek, met die klem op deesdae. Ek en hy is in vele opsigte "karperde". Hy is een...
bestuurder5
May 25, 20232 min read
bottom of page
