top of page
Nuutste nuus
Search


Judas het ook geëet
Enkele ure voor Jesus se dood, het Judas ook geëet. Jesus het vir Judas ook paasfeeskos gegee. Jesus het vir Judas ook geleer en vir hom gebid. Jesus het Judas se voete ook gewas. Dit bly moeilik om sulke onbegryplike mates van liefde behoorlik te verstaan. 'n Liefde wat die mond voed wat jou verraai het. 'n Liefde wat die voete van jou verraaier was. 'n Liefde wat die mees afskuwelike verraad teen jou vergewe. Eerlikwaar, dit is nie grappies om dit na te volg nie. Selfs
bestuurder5
Oct 17, 20252 min read


'n Vreemde Koning
Jesus Christus, die Koning van alle konings, is verhewe bo alles wat ons oë kan sien en ons verstande kan verstaan. Hy is nie ’n Koning...
bestuurder5
Oct 3, 20252 min read


2 Kor.12:9 – “My genade is vir jou genoeg. Die krag van Christus is my beskutting.”
Dit is nie so eenvoudig om jouself te vergewe as jy in jou lewe groot foute gemaak het wat ander skade aangedoen, of seergemaak het. En...
bestuurder5
Sep 19, 20252 min read


Gemeenskap
“Alleen is ons maar net ’n druppel, maar saam is ons die oseaan.” In die 1950’s het die sosioloog, David Riesman, die frase “the lonely...
bestuurder5
Sep 12, 20252 min read


Skenk aan ons Uself
Here, u Woord leer ons dat: U Uself nie as te Goddelik beskou het om mens te word nie, U Uself nie as te hoog beskou het om verneder te...
bestuurder5
Jan 26, 20241 min read


Dit raak beter
Ek luister deesdae so bietjie na Francois van Coke se musiek, met die klem op deesdae. Ek en hy is in vele opsigte "karperde". Hy is een...
bestuurder5
May 25, 20232 min read


U het al die seisoene van die aarde vasgestel
Dit is middel-Maart. Die wolke het my wakker geraas. Nog voordat my wekker kon kans kry, het die donderweer my wakker beveel. Na die...
bestuurder5
Mar 16, 20232 min read


Die glans van gebreekte glas
Die prentjie vir hierdie week se ritme in ons reeks is ‘n mediese tas. Duidelik moet iets iewers gesond gedokter word wat siek, stukkend...
bestuurder5
Mar 9, 20232 min read


Groei begin buite jou gemaksone
‘n Gemaksone is die plek in ons lewens waar ons veilig en gemaklik met ons huidige situasie voel. Dis ‘n plek waar ons relatief min stres...
bestuurder5
Mar 2, 20233 min read


Die dinge waarvoor ek nie lus het nie
Wat is die dinge wat jy vandag moet doen, waarvoor jy eenvoudig net nie lus het nie? Jy weet waarvan ek praat: daardie take wat voor jou...
bestuurder5
Feb 23, 20233 min read


Die Here doen altyd wat Hy belowe het
Ek sit weer in dieselfde hoekie onder die hangplante wat ek vergeet het om water te gee. Ek sug my koffie koud. Op die tafel staan ‘n...
bestuurder5
Feb 16, 20232 min read


My plek
Rugby het my nog altyd gefassineer. Ek dink dit is in ‘n ou Leon Schuster fliek waar ‘n karakter opmerk dat daar in Suid-Afrikaanse mans...
bestuurder5
Feb 9, 20233 min read


Lewensritmes en oorgawe
Die Romeinse Ryk was in die 3de eeu 'n gestamp, 'n geskarrel en propvol veldslae en gevegte. Die keisers het vinnig verwissel. Die nuwe...
bestuurder5
Feb 2, 20232 min read


"Connectedness is the story of my life"
Iemand sê die ander dag: “Connectedness is the story of my life.” En hierdie week gesels ons in die gemeente oor wat dit beteken om...
bestuurder5
Jan 26, 20232 min read


Hoe groot is U
Die strate van Stellenbosch is stil. Ek sit op my bankie in Kerkstraat onder ‘n koelteboom en wag vir die kerkklok om te lui. Dit is...
bestuurder5
Nov 17, 20222 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr - Gr 5) - 19/09/2022
Goeiedag Ouers Kleuterkerk (3 jr - Gr R) Ons het gister by die kleuterkerk die storie van die 10 plae gehoor. Hulle het sommer lekker...

Kenridge Gemeente
Sep 19, 20221 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr - Gr 5) - 12/09/2022
Kleuterbediening - 3 jaar - Graad R Goeiedag Kleuter ouer Ons het gister by die kleuterkerk verder in Moses se verhaal ingegaan, en die...

Kenridge Gemeente
Sep 12, 20222 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 29/08/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Ons het gister, met die kleuters, die storie van “Moses in die mandjie” behandel....

Kenridge Gemeente
Aug 29, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 22/08/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Die kleuterkerk het gister gesels oor die storie van Josef. Hierdie storie kry...

Kenridge Gemeente
Aug 22, 20222 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 13/06/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Die kleuters het gister die Bybelverhaal gehoor van die pratende donkie. Hierdie...

Kenridge Gemeente
Jun 13, 20222 min read
bottom of page
