top of page
Nuutste nuus
Search


Waterputte
Daar is ʼn storie van ʼn jong man uit Engeland wat in die Australiese Outback gaan kuier het. Soos hy saam met ʼn ou boer uit die omgewing...
bestuurder5
Jul 19, 20243 min read


Ons verbonde aan – Jesus – verbonde aan ons
Johannes 15:1-8 Die pragtige beeld van die druiwestok met lote beklemtoon verskillende aspekte van ons geloof in Jesus Christus en van...
bestuurder5
Jul 12, 20242 min read


Vadersdag
Eerskomende Sondag word “Vadersdag” byna wêreldwyd gevier, en in Suid-Afrika ook “Jeugdag”. Om oor albei hierdie aspekte sinvol te gesels...
bestuurder5
Jun 14, 20243 min read


John Harper se getuienis
Ek deel graag vandag met julle die ware verhaal van John Harper. John Harper was ‘n ses-en-dertigjarige wewenaar en ‘n passasier op die...
bestuurder5
Jun 7, 20242 min read


Sabbat
Ek het vroeër in April gepreek oor hoe die Here ons as sy kinders in ʼn nuwe familie-ritme innooi. Dis ritmes en roetines wat heeltemal...
bestuurder5
May 31, 20242 min read


Asem
Wanneer laas het jy oor jou asem gedink? Dis gewoonlik iets wat baie ver van ʼn mens se gedagtewêreld is, totdat jy nie meer asem kan kry...
bestuurder5
May 10, 20243 min read


Humor help ons in moeilike tye
As daar één ding is waarmee ons Suid-Afrikaners goed is, dan is dit om humor te gebruik in moeilike omstandighede. Ek kan amper nie aan...
bestuurder5
Apr 25, 20243 min read


Vashouplek
Menige fotograaf het hierdie tyd van die jaar in die agterkop om die Hexriviervallei te gaan besoek. Die rede is dat die tafeldruiwe...
bestuurder5
Apr 18, 20243 min read


Daar is Lig!
Al vier die Evangelies beskryf die Sondagoggend ná die onmenslike gebeure van die Vrydag op Golgota naastenby dieselfde: “Die Sondagmôre...
bestuurder5
Apr 12, 20242 min read


'n Paar woorde wyl ek groet
Na 'n bediening van amper 37 jaar tree ek DV op 31 Maart uit die voltydse bediening. Na legitimasie in Pretoria in Nov 1986 het ek in...
bestuurder5
Mar 14, 20243 min read


Leef vanuit die dood
Paulus het in Filippense 1 geskryf dat om te lewe vir hom Christus was en om te sterwe vir hom ‘n wins sou wees. Jesus het in Johannes 12...
bestuurder5
Mar 7, 20242 min read


Ek glo...
Ek glo in die Heilige Gees die Wind van God wat oor die leegheid van my lewe waai en die koers bepaal weg van myself, weg van Tarsis na...
bestuurder5
Feb 29, 20241 min read


Jesus is baie meer as 'n bekende historiese figuur
Johannes 12:20-21 (2020 Vertaling) 20Daar was 'n aantal Grieke onder die mense wat gekom het om op die fees te aanbid. 21Hulle het toe na...
bestuurder5
Feb 23, 20243 min read


Ek kniel in verwondering
Ek kniel in verwondering voor Jesus van Nasaret, Seun van die Mens, Seun van God. Ek kniel in verwondering voor Hóm wat mens was soos wat...
bestuurder5
Feb 15, 20241 min read


As Liefde
Eerskomende Woensdag is Valentynsdag EN As-Woensdag. Die komende naweek hanteer ons die derde stasie van Jesus se lewe in ons Connect...
bestuurder5
Feb 8, 20243 min read


Net so ook op die aarde
Kenridge Gemeente is tans besig met die boek 'Ons wil Jesus sien'.* Johannes het sy brief vir die gemeente wat hy naby Efese bedien het,...
bestuurder5
Feb 1, 20241 min read


Skenk aan ons Uself
Here, u Woord leer ons dat: U Uself nie as te Goddelik beskou het om mens te word nie, U Uself nie as te hoog beskou het om verneder te...
bestuurder5
Jan 26, 20241 min read


Doen dit vandag nog!
Die hartseer nuus van die drie tienerseuns wat in 'n tragiese motorongeluk naby Lephalale dood is, het ons almal diep geraak. Hulle was...
bestuurder5
Jan 19, 20243 min read


Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?
Ek wil graag ‘n stukkie Skrif onderstreep – met die oog op 2024. Die wisseling van jare lê nou vir ons voor: die wisseling van 2023 na...
bestuurder5
Dec 8, 20231 min read


"Paint Paradise"
Een van die radiostasies waarna gereeld in ons kar geluister word, is KFM. Ek het so bietjie van ʼn love-hate verhouding met KFM, want die...
bestuurder5
Dec 1, 20233 min read
bottom of page
