top of page
Nuutste nuus
Search


Groei begin buite jou gemaksone
‘n Gemaksone is die plek in ons lewens waar ons veilig en gemaklik met ons huidige situasie voel. Dis ‘n plek waar ons relatief min stres...
bestuurder5
Mar 2, 20233 min read


Die dinge waarvoor ek nie lus het nie
Wat is die dinge wat jy vandag moet doen, waarvoor jy eenvoudig net nie lus het nie? Jy weet waarvan ek praat: daardie take wat voor jou...
bestuurder5
Feb 23, 20233 min read


Die Here doen altyd wat Hy belowe het
Ek sit weer in dieselfde hoekie onder die hangplante wat ek vergeet het om water te gee. Ek sug my koffie koud. Op die tafel staan ‘n...
bestuurder5
Feb 16, 20232 min read


My plek
Rugby het my nog altyd gefassineer. Ek dink dit is in ‘n ou Leon Schuster fliek waar ‘n karakter opmerk dat daar in Suid-Afrikaanse mans...
bestuurder5
Feb 9, 20233 min read


Lewensritmes en oorgawe
Die Romeinse Ryk was in die 3de eeu 'n gestamp, 'n geskarrel en propvol veldslae en gevegte. Die keisers het vinnig verwissel. Die nuwe...
bestuurder5
Feb 2, 20232 min read


"Connectedness is the story of my life"
Iemand sê die ander dag: “Connectedness is the story of my life.” En hierdie week gesels ons in die gemeente oor wat dit beteken om...
bestuurder5
Jan 26, 20232 min read


Word heel in 2023 - leef met nuwe ritmes en word fiks vir die lewe
Een van die minder lekker ervarings na ‘n lang vakansie is die konfrontasie met ‘n skaal. Die geil leefstyl van die vakansie word...
bestuurder5
Jan 23, 20232 min read


Geseënde Kersfees!
Een van die dae sê ons weer vir almal wat ons teëkom: “Geseënde Kersfees vir jou!” En gaan jy waarskynlik 'n soortgelyke seënwens terug...
bestuurder5
Dec 9, 20223 min read


Christene nou 'n minderheidsgroep
Die afgelope week het daar ‘n nuusberig in die pers verskyn wat voorhou dat Christene nou ‘n minderheidsgroep in Engeland en Wallis is....
bestuurder5
Dec 2, 20222 min read


Kenridge Goeie Nuus
Laai die Goeie Nuus af!
bestuurder5
Nov 25, 20221 min read


Moenie bang wees nie
Ek onthou ‘n klompie kere waar dit gebruik was om mense bang te maak om die goeie orde te handhaaf. In standerd vyf moes die Sub A seuns...
bestuurder5
Nov 25, 20222 min read


Hoe groot is U
Die strate van Stellenbosch is stil. Ek sit op my bankie in Kerkstraat onder ‘n koelteboom en wag vir die kerkklok om te lui. Dit is...
bestuurder5
Nov 17, 20222 min read


Ek het my stem verloor...
Dit was nogal opvallend hoe ʼn klomp van die musiekbediening se sangers deur die loop van laat September en Oktober onttrek het van hul...
bestuurder5
Nov 14, 20223 min read


Die tyd vlieg verby... en die punt is?
Lucas Maree het jare gelede in een van sy liedjies gesing dat die tyd so bitter gou verbygaan. Ons sê dikwels vir mekaar – “die tyd vlieg...
bestuurder5
Nov 4, 20222 min read


Wie is ek regtig?
Twee van die meer-ingewikkelde vrae vir mense om te beantwoord is die vrae: “Wié is ek?”, en “Wié wil ek wees (of word)?” Nou is dit heel...
bestuurder5
Oct 27, 20223 min read


Die stories agter "Sy Liefde is Meer"
Kenridge Gemeente se eerste musiekalbum, “Sy Liefde is Meer”, is vroeër hierdie maand vrygestel op al wat ‘n streaming platform is. Jy...
bestuurder5
Oct 20, 20224 min read


Psalm 103
(Dit is dou voor dag. Ek lê vroeg oggend en rol rond. Ek besluit ek gaan opstaan. Ek maak vir my ‘n koppie koffie. My beskuit is Psalm...
bestuurder5
Oct 13, 20222 min read


Wilde Geloof
Ek was nou die dag weer besig met ʼn internet soektog toe ek op die baie bekende foto van Beyers Naudé wat met sy drie-stuk pak en...

Kenridge Gemeente
Sep 23, 20223 min read


#kenridgetieners (Gr 8-10) ouerbrief 20/09/2022
Liewe Ouers, NB - Graad 10's: Save the date: Julle graad 10 tiener is volgende jaar deel van ons belydenisgroep. Ons wil asseblief die...

Kenridge Gemeente
Sep 20, 20223 min read


#kenridgetieners (Gr 6-7) ouerbrief 20/09/2022
Liewe Ouers, Graad 6 Waarheen is ons op pad? Ons droom vir die jeugbediening is dat die huis en gemeente in vennootskap staan vir...

Kenridge Gemeente
Sep 20, 20223 min read
bottom of page
