top of page
Nuutste nuus
Search


Psalm 103
(Dit is dou voor dag. Ek lê vroeg oggend en rol rond. Ek besluit ek gaan opstaan. Ek maak vir my ‘n koppie koffie. My beskuit is Psalm...
bestuurder5
Oct 13, 20222 min read


Wilde Geloof
Ek was nou die dag weer besig met ʼn internet soektog toe ek op die baie bekende foto van Beyers Naudé wat met sy drie-stuk pak en...

Kenridge Gemeente
Sep 23, 20223 min read


#kenridgetieners (Gr 8-10) ouerbrief 20/09/2022
Liewe Ouers, NB - Graad 10's: Save the date: Julle graad 10 tiener is volgende jaar deel van ons belydenisgroep. Ons wil asseblief die...

Kenridge Gemeente
Sep 20, 20223 min read


#kenridgetieners (Gr 6-7) ouerbrief 20/09/2022
Liewe Ouers, Graad 6 Waarheen is ons op pad? Ons droom vir die jeugbediening is dat die huis en gemeente in vennootskap staan vir...

Kenridge Gemeente
Sep 20, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr - Gr 5) - 19/09/2022
Goeiedag Ouers Kleuterkerk (3 jr - Gr R) Ons het gister by die kleuterkerk die storie van die 10 plae gehoor. Hulle het sommer lekker...

Kenridge Gemeente
Sep 19, 20221 min read


As jy swaarkry moet jy lofliedere sing!
My pa was ‘n baie toegewyde gelowige wat, na my oordeel, maklik in die gallery van geloofshelde van Hebreërs 11 gelys sou kon word. ...

Kenridge Gemeente
Sep 16, 20222 min read


#kenridgetieners (Gr 8 -11) ouerbrief 13/09/2022
Liewe Ouers, Graad 8-10 Save the date - Graad 10's Julle graad 10 tiener is volgende jaar deel van ons belydenisgroep. Ons skop reeds...

Kenridge Gemeente
Sep 13, 20224 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr - Gr 5) - 12/09/2022
Kleuterbediening - 3 jaar - Graad R Goeiedag Kleuter ouer Ons het gister by die kleuterkerk verder in Moses se verhaal ingegaan, en die...

Kenridge Gemeente
Sep 12, 20222 min read


Vriend of Vyand
Het jy al ooit gehoor van die musiekblyspel Wicked deur Winnie Holzman? Dit was 'n groot storie toe dit die eerste keer in 2003 verskyn...

Kenridge Gemeente
Sep 8, 20222 min read


#kenridgetieners Gr 6-11 ouerbrief 06/09/2022
Liewe Ouers, Neem Kennis: Graad 10: Save the date: Julle graad 10 tiener is volgende jaar deel van ons belydenisgroep. Ons skop reeds...

Kenridge Gemeente
Sep 6, 20223 min read


Sukses is nie 'n naam van God nie
In ‘n aansoekproses vir ‘n predikantspos word daar aan die kandidate gevra: Wat beplan jy om in jou eerste 90 dae in die pos te doen?...

Kenridge Gemeente
Sep 2, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 30/08/2022
Liewe Ouers, Graad 6 & 7 Waarheen is ons op pad? Oor die laaste paar weke deel ek met julle deeltjies van die groot prentjie waarmee ons...

Kenridge Gemeente
Aug 31, 20224 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 29/08/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Ons het gister, met die kleuters, die storie van “Moses in die mandjie” behandel....

Kenridge Gemeente
Aug 29, 20223 min read


Die vreemde en die vreemdeling
Die woord “gasvryheid” bestaan uit ‘n samestelling van twee Griekse woorde, naamlik “philo” wat liefde beteken en “xenia” wat...

Kenridge Gemeente
Aug 26, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 22/08/2022
Liewe Ouers, Graad 6 & 7 Waarheen is ons op pad? Die jeugbediening se groot doelwit is om met ons jongmense op reis te gaan na die...

Kenridge Gemeente
Aug 22, 20225 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 22/08/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Die kleuterkerk het gister gesels oor die storie van Josef. Hierdie storie kry...

Kenridge Gemeente
Aug 22, 20222 min read


Jesus se biografie
In die 1990’s was daar baie debatte oor wat ‘n Christelike spiritualiteit presies is. Een van die helderste verduidelikings is deur...

Kenridge Gemeente
Aug 19, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 15/08/2022
Liewe ouers, GRAAD 6 & 7 Waarheen is ons op pad? Die jeugbediening se groot doelwit is om met ons jongmense op reis te gaan na die...

Kenridge Gemeente
Aug 15, 20224 min read


Verband Verbind Verbond
Ons herinner mekaar gereeld daaraan dat ons in ʼn verhouding met God leef, maar verhouding kan baie betekenisse hê. Ons kan in ʼn goeie...

Kenridge Gemeente
Aug 12, 20222 min read


Gasvryheid
Wanneer ons moderne, westerse mense praat van gasvryheid, dan bedoel ons gewoonlik daarmee om iemand te onthaal vir ‘n ete, ‘n...

Kenridge Gemeente
Aug 5, 20223 min read
bottom of page
