top of page
Nuutste nuus
Search


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 02/08/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Die derde kwartaal: Ons het Sondag die eerste tema in die Verbond en Ubuntu reeks bespreek. Ons het na Adam en...

Kenridge Gemeente
Aug 3, 20223 min read


Ek glo in God die Vader, die Skepper van die hemel en die aarde, …
Die afgelope twee weke staan ‘n mens verstom oor die beeldmateriaal wat die James Webb ruimteteleskoop die wêreld instuur. Hierdie...

Kenridge Gemeente
Jul 29, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 26/07/2022
Liewe Ouers, Die derde kwartaal: Welkom in die derde kwartaal. Die derde kwartaal is tradisioneel die gemeente se uitreikkwartaal en ons...

Kenridge Gemeente
Jul 26, 20223 min read


Ons het mekaar nodig.
1 Thess 5:11 – “Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan ...” Die wêreld waarin ons leef maak dit moontlik dat ek en jy vir lang...

Kenridge Gemeente
Jul 22, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 20/07/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Welkom by die derde kwartaal. Dis soos gewoonlik ons uitreikkwartaal in die gemeente en ons neem saam met die...

Kenridge Gemeente
Jul 20, 20224 min read


Vadersdag: Mentor-pa’s
Ons vier Sondag Vadersdag en dit is gewoonlik die dag waarop ons pa’s, as 'n geskenk aan ons kinders, vier. Vir die kinders wat saam met...

Kenridge Gemeente
Jun 15, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 13/06/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Die kleuters het gister die Bybelverhaal gehoor van die pratende donkie. Hierdie...

Kenridge Gemeente
Jun 13, 20222 min read


As jy mý wil verstaan, moet jy mý vra, nie jouself nie
‘n Intense woordewisseling tussen twee vriende uit die middel-18de eeu bevat ‘n belangrike lewensles vir elkeen van ons. Die...

Kenridge Gemeente
Jun 10, 20222 min read


Wat beteken Jesus se hemelvaart en die Pinkstergebeure vir mense se geloof?
Die 3 aspekte wat vir my uitstaan oor Jesus se hemelvaart is: Die versekering dat Jesus weer gaan terugkom met 'n nuwe aarde en 'n nuwe...

Kenridge Gemeente
Jun 2, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (31/05/2022)
Liewe Ouers, Graad 6 & 7 Wat het ons geleer? Ons het Sondag in ons groepe gesels oor twee stories van 'n Romeinse offisier. Een van die...

Kenridge Gemeente
May 31, 20222 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 30/05/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Gister het ons kleuters gehoor van “Daniel en die leeukuil”. In hierdie storie...

Kenridge Gemeente
May 30, 20222 min read


Golden Hour
Ek het so ʼn paar jaar gelede die sommetjie gemaak dat die gemeente se jeugbediening ongeveer 28 Sondae per jaar het om direk met ons...

Kenridge Gemeente
May 27, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 24/05/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Wat het ons geleer? Ons het Sondag in ons groepe gesels oor deel twee van Moses se storie. Moses se storie is ʼn...

Kenridge Gemeente
May 24, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 23/05/2022
Goeiedag ouers, Kinderpinkster 2022 Ons is BAIE opgewonde om weer die jaar Kinderpinkster te kan hou. Ons nooi alle maats van Graad R tot...

Kenridge Gemeente
May 23, 20222 min read


Die paradoks van die hemelvaart
Joh 14:1 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. 2In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so...

Kenridge Gemeente
May 20, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 17/05/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Wat het ons geleer? Ons het Sondag in ons groepe gesels oor deel een van Moses se storie. Moses se storie...

Kenridge Gemeente
May 17, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr – Gr 5) – 16/05/2022
Goeiedag ouers, Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Ons kleuterkerk-maats het gister die storie gehoor van God, wat vir die volk...

Kenridge Gemeente
May 16, 20222 min read


Wat is ‘n aanbiddingslied?
Het jy al ooit gewonder wat ‘n aanbiddingslied (“worship song”) is? Ek het al letterlik honderde Christelike liedere gehoor oor die...

Kenridge Gemeente
May 13, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 11/05/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Wat het ons geleer? Ons het Sondag in ons groepe gesels oor Josef, maar spesifiek hoe God se teenwoordigheid in...

Kenridge Gemeente
May 11, 20223 min read


Verras die Bybel jou nog (soms)?
Ek wonder of die Bybel jou ook soms nog verras? Dalk nou nie met iets heel núúts wat jy daarin lees nie, maar met die rykdom en...

Kenridge Gemeente
May 6, 20222 min read
bottom of page
