top of page
Nuutste nuus
Search


Bloed red lewens.
Mark 15: 39 - “Toe die offisier, wat reg voor Jesus gestaan het, Hom die laaste asem só sien uitblaas het, het hy gesê: “Hierdie man...

Kenridge Gemeente
Apr 8, 20222 min read


Aandag asseblief!
Die Vierde Industriële Rewolusie is ʼn nuwe gonswoord. Ek is nie heeltemal seker waaroor dit presies gaan nie, maar soos ek dit verstaan,...

Kenridge Gemeente
Mar 25, 20223 min read


Die ‘gist’ van Lydenstyd is …
In die dae van Lydenstyd tot en met die 15de April is dit ‘n goeie idee om in jou daaglikse Bybellees die 4 Evangelies se vertelling...

Kenridge Gemeente
Mar 18, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 14/03/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Hierdie Sondag was die laaste kwartaal-Sondag vir die eerste kwartaal. Die komende naweek is Menseregtedag...

Kenridge Gemeente
Mar 14, 20223 min read


Gebed verander dinge
Hab 3:17-19 - “Al sou die vyeboom nie bot nie... nogtans sal ek jubel...” Die Engelse uitdrukking - “prayer changes things” is...

Kenridge Gemeente
Mar 11, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 08/03/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons het op die oomblik een pappa wat albei ons seuns groepe lei. Ons het nog ʼn groot behoefte na...

Kenridge Gemeente
Mar 8, 20223 min read


Doen NOGTANS wat jy kan, wanneer jy kan, waar jy kan!
Iewers in die woude van Suid-Amerika oorleef daar vir baie geslagte al ‘n kort gelykenissie met ‘n eenvoudige maar baie kosbare les. Dit...

Kenridge Gemeente
Mar 4, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 28/02/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons het op die oomblik een pappa wat albei ons seuns groepe lei. Ons het nog ʼn groot behoefte na...

Kenridge Gemeente
Mar 1, 20223 min read


Kinderbediening ouerbrief (3jr–Gr 5) – 28/02/2022
Goeiedag ouers, Neem asb. kennis: Komende Sondag (6 Maart) is ‘n familiediens in die Grootsaal. Dit beteken dat daar GEEN Kinderkerk sal...

Kenridge Gemeente
Feb 28, 20222 min read


God is nou hier
Een van die uitdagings van Christen-wees, is dat baie gelowiges min beleef van die werklike teenwoordigheid van God. In my eie lewe...

Kenridge Gemeente
Feb 25, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 21/02/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons het op die oomblik een pappa wat albei ons seuns groepe lei. Ons het nog ʼn groot behoefte na...

Kenridge Gemeente
Feb 23, 20223 min read


Gespreksgeleenthede oor Treur en Verlieshantering
‘n Inisiatief van die Pastorale Ondersteuningsdiens “If life is a school, loss is a major part of the curriculum. We eventually lose...

Kenridge Gemeente
Feb 22, 20222 min read


Kinderbediening Ouerbrief (3jr – Gr 5) 21/02/2022
Goeiedag ouers, Gister se storie was van Jesus wat die 10 melaatse manne gesond gemaak het. Julle kan die week vir die kinders die storie...

Kenridge Gemeente
Feb 21, 20222 min read


Daar is krag in wag!
Een van die goed wat die Here vir Habakuk in hoofstuk 2 gesê het, is: ‘Jy moet net geduldig bly wag.’ Eish! Wat ‘n aaklige opdrag? ‘n...

Kenridge Gemeente
Feb 18, 20222 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 14/02/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons het op die oomblik een pappa wat albei ons seuns groepe lei. Ons het nog ʼn groot behoefte na...

Kenridge Gemeente
Feb 15, 20223 min read


Kinderbediening (3jr - Gr 5) Ouerbrief 14/02/2022
Kleuterbediening Ouerbrief (3jr – Gr R) Goeiedag kleuterkerk ouers, Dit was so wonderlik om gister weer te kon begin met die kleuterkerk...

Kenridge Gemeente
Feb 14, 20223 min read


Bid met goeie maniere
Ek het al vantevore in ʼn erediens die komedie-predikante “The Skit Guys” se video oor gebed gewys. (Gaan kyk gerus by...

Kenridge Gemeente
Feb 11, 20223 min read


#kenridgetieners ouerbrief (Gr 6-11) 07/02/2022
Liewe Ouers, GRAAD 6 & 7: Groepleiers: Ons het op die oomblik een pappa wat albei ons seuns groepe lei. Ons het nog ʼn groot behoefte na...

Kenridge Gemeente
Feb 9, 20224 min read


40 Dae: Gebede wat altyd verhoor word - ‘n Gebedsreis deur Habakuk met Stephan Joubert.
Die meeste mense bid... soms voor ete, wanneer hulle siek is of vir iets wat hulle graag wil hê. Tog voel dit vir baie mense of God nie...

Kenridge Gemeente
Feb 8, 20221 min read


Is gebed nie dalk tydmors?
‘n Mens sou kon dink dat daar regtig niks nuuts onder die son oor gebed gesê kan word nie. En dalk is jy reg? Want soveel boeke en...

Kenridge Gemeente
Feb 4, 20222 min read
bottom of page
