top of page
Nuutste nuus
Search


Die stories agter "Sy Liefde is Meer"
Kenridge Gemeente se eerste musiekalbum, “Sy Liefde is Meer”, is vroeër hierdie maand vrygestel op al wat ‘n streaming platform is. Jy...
bestuurder5
Oct 20, 20224 min read


Wilde Geloof
Ek was nou die dag weer besig met ʼn internet soektog toe ek op die baie bekende foto van Beyers Naudé wat met sy drie-stuk pak en...

Kenridge Gemeente
Sep 23, 20223 min read


As jy swaarkry moet jy lofliedere sing!
My pa was ‘n baie toegewyde gelowige wat, na my oordeel, maklik in die gallery van geloofshelde van Hebreërs 11 gelys sou kon word. ...

Kenridge Gemeente
Sep 16, 20222 min read


Vriend of Vyand
Het jy al ooit gehoor van die musiekblyspel Wicked deur Winnie Holzman? Dit was 'n groot storie toe dit die eerste keer in 2003 verskyn...

Kenridge Gemeente
Sep 8, 20222 min read


Sukses is nie 'n naam van God nie
In ‘n aansoekproses vir ‘n predikantspos word daar aan die kandidate gevra: Wat beplan jy om in jou eerste 90 dae in die pos te doen?...

Kenridge Gemeente
Sep 2, 20223 min read


Die vreemde en die vreemdeling
Die woord “gasvryheid” bestaan uit ‘n samestelling van twee Griekse woorde, naamlik “philo” wat liefde beteken en “xenia” wat...

Kenridge Gemeente
Aug 26, 20223 min read


Jesus se biografie
In die 1990’s was daar baie debatte oor wat ‘n Christelike spiritualiteit presies is. Een van die helderste verduidelikings is deur...

Kenridge Gemeente
Aug 19, 20222 min read


Verband Verbind Verbond
Ons herinner mekaar gereeld daaraan dat ons in ʼn verhouding met God leef, maar verhouding kan baie betekenisse hê. Ons kan in ʼn goeie...

Kenridge Gemeente
Aug 12, 20222 min read


Gasvryheid
Wanneer ons moderne, westerse mense praat van gasvryheid, dan bedoel ons gewoonlik daarmee om iemand te onthaal vir ‘n ete, ‘n...

Kenridge Gemeente
Aug 5, 20223 min read


Ek glo in God die Vader, die Skepper van die hemel en die aarde, …
Die afgelope twee weke staan ‘n mens verstom oor die beeldmateriaal wat die James Webb ruimteteleskoop die wêreld instuur. Hierdie...

Kenridge Gemeente
Jul 29, 20223 min read


Ons het mekaar nodig.
1 Thess 5:11 – “Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan ...” Die wêreld waarin ons leef maak dit moontlik dat ek en jy vir lang...

Kenridge Gemeente
Jul 22, 20222 min read


Vadersdag: Mentor-pa’s
Ons vier Sondag Vadersdag en dit is gewoonlik die dag waarop ons pa’s, as 'n geskenk aan ons kinders, vier. Vir die kinders wat saam met...

Kenridge Gemeente
Jun 15, 20223 min read


As jy mý wil verstaan, moet jy mý vra, nie jouself nie
‘n Intense woordewisseling tussen twee vriende uit die middel-18de eeu bevat ‘n belangrike lewensles vir elkeen van ons. Die...

Kenridge Gemeente
Jun 10, 20222 min read


Wat beteken Jesus se hemelvaart en die Pinkstergebeure vir mense se geloof?
Die 3 aspekte wat vir my uitstaan oor Jesus se hemelvaart is: Die versekering dat Jesus weer gaan terugkom met 'n nuwe aarde en 'n nuwe...

Kenridge Gemeente
Jun 2, 20222 min read


Golden Hour
Ek het so ʼn paar jaar gelede die sommetjie gemaak dat die gemeente se jeugbediening ongeveer 28 Sondae per jaar het om direk met ons...

Kenridge Gemeente
May 27, 20223 min read


Die paradoks van die hemelvaart
Joh 14:1 “Julle moet nie ontsteld wees nie. Glo in God; glo ook in My. 2In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so...

Kenridge Gemeente
May 20, 20223 min read


Wat is ‘n aanbiddingslied?
Het jy al ooit gewonder wat ‘n aanbiddingslied (“worship song”) is? Ek het al letterlik honderde Christelike liedere gehoor oor die...

Kenridge Gemeente
May 13, 20223 min read


Verras die Bybel jou nog (soms)?
Ek wonder of die Bybel jou ook soms nog verras? Dalk nou nie met iets heel núúts wat jy daarin lees nie, maar met die rykdom en...

Kenridge Gemeente
May 6, 20222 min read


veelkleurige voor-begin
om te verstaan … Wintertyd is om die draai! Dit bly ‘n kosbare seisoen in die Kaap. Koue wintersaande, aanhoudende reën, knetterende...

Kenridge Gemeente
Apr 29, 20222 min read


Geloof soos Tomas
Steve Harvey, die Amerikaanse komediant, het skynbaar die grappie vertel dat die dissipel Tomas dit onnodig moeilik het, want hy staan...

Kenridge Gemeente
Apr 22, 20223 min read
bottom of page
